Die Solidariteit Wêreld se doel is nie net om lede te help wat reeds werksprobleme het nie. Ons wil graag ons lede met raad en daad bystaan om nog beter werknemers te wees, sodat hulle hul werk kan geniet.